SA Hunter/Jagter

DROOMJAG OP OTTERSKLOOF

Gedurende ’n toer vanaf Witbank oor Stutterheim na Sutherland oornag ons op die Otterskloof Privaat Natuurreservaat buite Philippolis. Ek was aangenaam verras (eintlik oorweldig) deur die pragtige geriewe en die goeie diens. Na aandete gesels ek met die bestuurder en hy bevestig toe dat Otterskloof wel enkeljagters akkommodeer. Net daar bespreek ek vir my ’n jagtog vir vroeg in Junie 2019.

Die tyd het behoorlik gevlieg en toe ek weer my oë uitvee was dit tyd om gewere in te skiet en te oefen – dit doen ek op ghongs met afstande wat wissel van 150m tot 350m. Daar word geoefen uit die lê- en sitposisies en ook uit die staanhouding oor skietstokke. Ek skiet my Tikka in op 200m met Hornady SST se 165gr-koeëls en my Howa op 300m met Federal Fusion se 180gr-patrone. Beide gewere is .308’s. Vir elke geweer word ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Locknut Guard
Jagters en ander buitelugentoesiaste soos kampeerders is by uitstek bakkiemense en ons navorsing oor jare heen het getoon dat amper 70% van ons lesers ’n bakkie besit. ’n Verdere 42% besit ook ’n nutsvoertuig, of SUV soos dit bekend staan in die moto
SA Hunter/Jagter4 min read
Blomkool-rys Saam MetGEURIGE WILDSVLEISGOELASJ
Hongarye is ’n land in sentraal-Europa waar die mense baie lief is vir hul gunstelingspesery, paprika. Ek is self ’n liefhebber van dié pikante geurmiddel, en ek dink dit werk heerlik saam met wildsvleis. ’n Mens kry verskillende soorte paprika, van
SA Hunter/Jagter4 min read
Weighing For The Handloader
Unless you are reloading a low-intensity round with a Lee loader with known powder, you are going to need a weighing instrument of some sort. Even if you believe that volumetric dispensing of powder, i.e. thrown, is the way to go – and there are many

Related Books & Audiobooks