SA Hunter/Jagter

BEWARING IN DIE RICHTERSVELD EN NAMAKWALAND

In Suid-Afrika het die woord stroop of poaching, sinoniem geword met die slagting van renosters en die onwettige handel in renosterhoring. Weens ingryping deur bewaringsbewustes en die regering het die stropery mooi afgeneem (van 1 215 renosters in 2014 tot 594 in 2019). Dis goeie nuus, maar renosters is nie al wat gestroop word nie. Die onwettige handel in skaars en bedreigde plante en reptiele het geweldig toegeneem oor die laaste dekade. Dis veral ’n groot probleem as dit kom by die unieke en spesiaal aangepaste plante en diere van die semiwoestyngebiede soos die Namakwaland en die Richtersveld.

Tussen April en Desember 2019 was daar 29 hofsake in Namakwaland alleen, waar 48 mense gearresteer is en boetes van meer as R4 miljoen opgelê is vir dieuit die area. Hul is elk met R2.5 miljoen beboet en het ’n opgeskorte vonnis van ses jaar tronkstraf gekry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks