Alexa Slabbert is die skuilnaam van ’n baie ervare, gewilde liefdesverhaalskrywer. Dié skrywer het 'n natuurlike aanvoeling om liefdestonele te skryf, en is sonder twyfel iemand by...view moreAlexa Slabbert is die skuilnaam van ’n baie ervare, gewilde liefdesverhaalskrywer. Dié skrywer het 'n natuurlike aanvoeling om liefdestonele te skryf, en is sonder twyfel iemand by wie veral jonger lesers sal aanklank vind.view less