Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Nostalgie
Unavailable
Nostalgie
Unavailable
Nostalgie
Ebook164 pages2 hours

Nostalgie

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Suid-Afrika is ryk aan stories, maar meer nog, Suid-Afrika is ryk aan storievertellers. Ongelukkig is daar nie altyd vir almal die geleentheid om hierdie stories met die wêreld te deel nie.
Gelukkig het SA Stories vanuit nêrens gekom om hierdie leemte aan te spreek. Die resultaat is hierdie bundel ... oorspronklike stories uit die penne van splinternuwe skrywers wat brand om hul skryfsels met die wêreld te deel.
Hierdie handvol nuwe skrywers het SA Stories se skryfuitdaging met die tema, Nostalgie, met beide hande aangegryp en kortverhale gelewer wat met trots langs die bekendste skrywers s’n uitgestal kan word. En die stories is voorwaar lekker-lees. Van semi-spookstories tot ware onthou-vertellinge uit vervloë dae word die leser teruggevoer na ’n tyd toe dinge net soveel minder ingewikkeld – en lekkerder – was. Dit prikkel jou reuksin, jou onthouvermoë en jou visuele herinneringe aan mense en dinge wat was – en wat jou na aan die hart gelê het.
Hierdie bundel, die eerste in ’n hopelik lang reeks wat volg, is beslis die moeite werd om te lees. Dis beslis ’n bundel vir lees, en wéér lees en dalk, nóg ’n lees.
Leoni Benghiat, SA Vryskutskrywer

LanguageAfrikaans
PublisherJuanita Swart
Release dateAug 11, 2017
ISBN9781370413522
Unavailable
Nostalgie

Related to Nostalgie

Related ebooks

Related articles

Reviews for Nostalgie

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words