Você está na página 1de 1

VERTROULIK

29 September 2014
Geagte Skoolhoof
DIE 56ste JEUGLEIERSKONFERENSIE VAN DIE BURGER IN SAMEWERKING MET DIE WKOD
Die Burger se 54ste Jeugleierskonferensie word vanjaar van 12 tot 1 !esember 2014 in samewerking
met die "es#$aap %nderw&sdepartement '"$%!( te )ui*enberg gehou+
Soos in die verlede word 50 jeugleiers gekeur+ !ie groep sal dus uit 25 seuns en 25 meisies bestaan+ ,en
einde die re-lingskomitee in staat te stel om die heel knapste leerlingleiers vir die konferensie te selekteer.
is die heelhartige ondersteuning van skoolhoofde nodig+ Skole word daarom aangemoedig om hul beste
seun en meisie te nomineer+
!it is belangrik om daarop te let dat slegs leerlingleiers wat vanjaar in graad 11 is en in hul skole vir 2015
as lede van die /erteenwoordigende 0aad van 1eerders verkies is. oorweeg sal word+ 2ndien skole egter
nog nie hierdie liggaam in plek het nie. kan hoofseuns en #meisies vanjaar ook nog genomineer word+ !ie
voertaal van die konferensie is hoofsaaklik 3frikaans. hoewel skole baie welkom is om ook anderstalige
leerders te nomineer+ 3nderstalige leerders is gedurende die konferensie deurgaans welkom om hul in
4ngels uit te druk en die vereiste sal darem net wees dat hulle 3frikaans goed moet verstaan+
5 word vriendelik versoek om. in medewerking met u senior personeellede. die aangehegte vrael&s so
objektief moontlik te voltooi deur die toepaslike blok of beskr&wing te merk waar dit verlang word+ 6n
3parte vorm moet ten opsigte van 6n seun en 6n meisie ingedien word+
7n $euringskomitee bestaande uit verteenwoordigers van die %nderw&sdepartement en lede van
onderw&sersverenigings sal dan hierdie inligting as basis vir die seleksie van jeugleiers gebruik+ 6n
8aaml&s van die 50 Jeugleiers sal in Die Burger gepubliseer word+
2ndien u dit nodig vind. sal enige verdere inligting oor die kandidate wat ter sprake kan wees. verwelkom
word+ !it kan op die vrael&s of b& w&se van 6n aparte stuk verstrek word+ 2n hierdie verband word u
versoek om besondere aandag te skenk aan afdeling 9 van die vrael&s+
Stuur asseblief alle !lt!!i"e !r#s aa$ !$s teru% !# !$s tee$ &' O(t!ber )*'+ te berei(,
Aa$s!e(!r#s #!et %estuur -!r" aa$.
M$r/V!ls01e$(2V!!rsitter3
Jeu%leiers(!$fere$sie
4er a"res.MNR / K S56REUDER
KAMER 7)58 GRAND 5ENTRAL GE/OU
LAER 4ARLEMENTSTRAAT94RIVAATSAK : 7''+8
KAA4STAD8;***
:aks; '021( 4<= 2><>
4lektronies ha*el+arendse?western@ape+@o+*a
56 /ass!$
Or%a$iseer"er
0> 414 =5<0 A A'021( 5> >51> '021( 40<#25=>
Naspers Sentrum, Heerengracht 40, Kaapstad, 8001
Posbus 692, Kaapstad, 8000
Tel: (021) 4062!"
Naspers #entre, 40 Heerengracht, #ape $o%n, 8001
P&'& (o) 692, #ape $o%n, 8000
Tel: (021) 4062!"

Você também pode gostar