Você está na página 1de 10
[OFFICIAL USE ONLY AANSOEK OM TOELATING TOT / APPLICATION FOR ADMISSION TO frees rin. HOERSKOOL OVERBERG HIGH SCHOOL Publieke skool soos omskryt Public school as defined by rare Ide brconosna one Pe aenete Date of sérision Ventenweg PO Box 183 ft 120 CALEDON 7230 CALEDON 7290 ret 028 2120089 overhigh@mwed.coz2 Tet 028 2123083 Paks: 026 2101774 nal neoverber.com! Fax: 0282101774 Office Use only / Siegs vir kantoorgebruik Applicant’ Sumame First name. Aansockec Van Eerste naam Gade at ecnission Seaton: Princpat Giaad by toelating Sets: Hoot [This form must be compated in fll. Copies ofthe folloning dosuments must accompany this applicalion 1) Pupils bith certficate or .D. document, IDs from BOTH parents OR Unabridged Birth Certfcate 2) Two passport photographs (pupi), essen nates 3) Latest repo, 4) Proof of residential address (municipal ascount or semathing similar) 5) Form G and CEMIS Numbsr (present principal) ith caries De Report Hierdie vorm moet volecig ingevul word. Kopieé van dle volgende dakumente moet hierdie aansoek vergeset 1) Leorder se geboortecsrtifikeat of ID-dokument, ID's van BEIDE overs OF Onwerkorte Geboortesertifixaat 2) Tweo paspoortote's (eerder), 3) Mees onlengse rapper, 4) Bewys van woonadres (munisipale rekening of els socrtgeiyks) 8) Vorm Gen SOBIS nommer (huidige skoolh00") Rexderse Form G and Nambar Any information provided inthis application whichis found to be false or incorrect, wil lead tothe rescinding ofthe adission of this applicant. Adinissions will be administered according to the school’s Admission policy. Sow enige inligting, soos deur die aansoeker verskaf, val of foutief wees, sal toelating tot die skool onmiddellik teruggetrek word. Toelating sl volgens die skool se toelatingsbeleid geadiministreer word. JA LEARNER'S PARTICULARS / LEERDER SE BESONDERHEDE ‘Sumeme: Grade for admittance Van: Grad vir toelating: Full names:Voorname: ID Nommer /10 Number ‘Selnommer van Leerder / Pupil's mobile number Name known by: Date of Birth Noemnaarn Geboortedatum: Sex: Gesiag Present school: Huidige skool ‘Any previous schools attended in Western Cape: Year. Enige vorige skole in Wes-Kaap bygewoon: Jear: Leatner’s address: Leerder se acres: Religious denomination: Home language: Kerkverbanc: Huistaal: Number of children in family: Is learner the tst, 2nd, 3rd, etc. child In the famlly?: Getal kinders in gesin Is leerder die ‘ste, 2de, 3de, ens. kind in die gesin’ Name [Naar Surrame /Van ‘Gade | Section Brother(s) / sisters) at Overberg High School Breer{s)/ suster(s) in Hoerskool Overberg B PARTICULARS. ARENTS | BESONDERHEDE VAN OUERS Father or Guaraian ether or Guaraian ‘Vader af Vaog Moeder of Voog Full names and surname Valle name en van 1D number ID-nommer Postal address Posadres Postal Code Poskede Home aderese (tera rom postel cress) ]Woonaires (icin versitend van posacres) Esmal aasress| Evpos.adres ‘Occupation Beroep Employer Werkgewer Telephone numbers Tolefconnemmers Home Tus Home Tuls wore Werk wrk Werk (ca Sel [cen Sel Marital status Huwelikstatus Married Getroud Divorced Geskei ‘Separated Single Woon apart Enkel ‘Combined annual income Less than R150 000 p. a R150 000—R250 000 pa. / pj Minder as R150 000 p,j Gesamentike jaarlikse inkomste R250 000 - R350 000p.a. / pj. 350 000+ Field in which parent is prepared to assist the school, e.g, fund raising, library, driving of bus, invigllation, sport coaching, catering, flowers, etc. Please specify ‘Area waarin ouer bereid is om dle skool te help, by. fondsinsameling, bus ry, toes! ing, blomme, ens. Spesifiseer asseblie. . Sportairigting, spysenier- Learner and Parent to sign / Leerder en Quer moet teken: Ek erken ontvangs van die skool se gedragskode, verstaan die inhoud daarvan en verklaar my bereld om my daaraan te onderwerp. Ek is bewus dat detensie Vrydae van 14:00—16:30 pleasvind en sal die nodige ver- voerreelings tref indien nodig. | ackonowlegde receipt of the school's code of conduct, understand its content and agree to abide by it. | am aware that detention is done on Fridays from 14:00—~16:30 and will arrange transport, should it be necessary. Signed Geteken Learner /Leerder Fathectuardian ! Vaseeoog MotherGuardian / MoederiVoog Date /Dat C SUBJECT CHOICE / VAKKEUSE GRADE(S) 8&9 The following learning areas are compulsory Die volgende leerareas is verpligtend: ene . Languages / Tale ENGLISH (Please mark the appropriate blocks) (Ger ca toopasite bloke, 2x0) Huistaal_ | Eerste Add AFRIKAANS: © Mathematics / Wiskunde + Life Orientation / Lewensoriéntering + Human and Social Sciences / Mens— en Sosiale Wetenskappe + Natural Sciences / Natuurwetenskappe ‘+ Economic and Management Science / Ekonomiese en Bestuurswetenskappe * Arts and Culture / Kuns en Kultur © Technology / Tegnologie DE(S) 10+ 14 (GRAAD 12 1S_BY DIE ADMINKANTOO! KIKBAAR) COMPULSARY / VERPLIGTEND Afrikaans Huistaal / Eerste Addisionele Taal English Home Language / First Additional Languagem Life Orientation / Lewensoriéntering Mathematics / Mathematical Literacy / Wiskunde / Wiskundige Geletterheid PONS Kies een uit elk van die volgende groepe / Choose one of each group 6. Lewenswetenskap / Fisiese Wetenskap / Rekeningkunde / RTT / Toerisme Life Sciences / Physical Science / Accounting | CAT / Tourism 6. Geografie / IGO / Besigheidstudie / Lewenswetenskap / Langboutegnologie Geography / EGD / Business studies / Liefe Sciences / Agricultural Technology 7. Gasvryheldstudle / Landbouwetenskap / Fisiese Wetenskap / RTT. Hospitality studies / Agricultural Science / Physicel Science / CAT Sport and Cultural Activities / Sport en Kultur Aktiwiteite SUMMER / SOMER WINTER CULTURE / KULTUUR MEDICAL INFORMATION / MEDIESE GEGEWE! Name of medica! aid society: Name of member: Naam van mediese hulpfonds: Naam van lid: Number: Any allergies: Nommer: Enige allergieé: MEDICAL & PERSONAL HISTORY/ MEDIESE & PERSOONLIKE GESKIEDENIS NBII Please attach any relevant documentation regarding any ailment, disease or disability which the schoo! ‘should know about, / Heg asseblief hierby aan enige dokumentasie oor siekte of gestremdheld waarvan die skoo! moet weet E IMMIGRANT / IMMIGRANT Date of immigration: Country of origin: Departmental exemption number: F CONSENT, INDEMNITY AND A\ EDGEMENT OF. H_RESPECT TO SCHOOL FEE: ‘TOESTEMMING, VRYWARING EN ERKENNING VAN SKULD TEN OPSIGTE VAN SKOOLGELD Consent _and_indemnity Thereby give my consent for my child to take part in extramural activities for the school, including educational excursions / tours, cultural and sports activities while attending this school {fully understand and accept that my child's participation in all ours, excursions and sports activities shall be undertaken at indemnity, hold harmiess and absolve the Governing Body, Principal and Staff against any or all claims whatsoever that may arise in connection with my aforesaid child in the course of any such tour / excursion cr cultural or sports activity. | agree that the school may contact me via e-mail'sms to improve communication between me and the school. Toestemming en_vrywaring Ek gee hiermee toestemming dat my kind, solank hy/sy aan hierdie skool verbonde is, mag deeinesm aan die skool se buitemuurse aktiwiteite, insluitende opvoedkundige uitstappies / toere, sport-en kulturele aktiwiteite Ek begryp ten volle en aanvaar dat my kind op eie risiko deelneem aan alle toere, uitstappies en sportaktiwiteite en ek ondereem om die Beheerliggaam, die Hoof en Personeel namens my, my eksekuteure en trustees, my eggencot / eggenote en my kind te vrywaar van enige eise wat mag ontstaan as gevolg van die verlies of beskadiging van enige elendom van bogenoemde kind. Bogencerdes word ook gevrywaar van eise weens bbeserings van die genoemde kind tydens so ‘n toer /uitsteppie, sport- of kulturele aktiwitet. Ek gee toestemming dal u my per e-pos/sms kontak om kommunikasie te vergemakik tussen my en die skool, Acknowledgement of debt We agree tht both parents, father and mother, and/or guardian, are jointly and severally liable for the school fees as determined by statutory regulation annually, and that fees will be paid in accordance with the requirements set ut from time to time by the school for the duration of ourfmy child’s schoo! career at Overberg High School. We also accept responsibilty for any damage our child might cause to school property and will pay for such damage. Erkenning van skuld ‘Ons stem seam dat beide ouers, pa en ma, eniof voog, gesamentlk en afsonderlik verantwoordelik is vir skoolgeld 'S00s jaerliks bepaal deur statutére reguiasie en dat skoolgeld betaal sal word soos van tyd tot tyd ulteengesit word deur die skool, vir dle duur van onsimy kind se skoolloopbaan te Hoérskool Overberg. Ons aanvaar ‘verantwoordelikheid vir skade wat ons kind aan skooleiendom mag aanrig en sal sodige skade vergoed. ‘Mandate to gather personal information ‘We understand the school's right to seek confidential information regarding personal finances and income and ‘agree to the above when application for financial relief is applied for. Volmag tot die invordering van inliatin Ons verstaan die skool se reg om vertroulike inligting insake persoonlike finansies en inkomste te ondersoek /wanneer daar om finansiéle verlgting aansoek gedoen word en gee hiermee ons toestemming daartoe. Signatures / Handtekeninge: FethedGuerdian Delete whicheveris not applicable) MotnesiGuardian (Delete whichever I not eppiicab) ‘Vades!Voog (Strap wat nie ven toepassing (snl) ‘Moeder"Vo0g (Skrap wat nie van toepassing is rie) School representative / SkooWerteenwoordiger Date / Datum SPECIMEN SIGNATURES / VOORBEELDE VAN HANDTEKENINGE Father Vader Motherttoeder Guarcianvo09 Ho2rskool Overberg High School ‘OFFICE USE G INFORMATION OF PRESENT SCHOOL / INLIGTING VAN HUIDIGE SKOOL KANTOOR- To be completed by applicants current school. / Most deur die aansoeker se huidige skoo! voltooi word, Seer Learner's rome ans sumarie cemis numer teeters naam en van EOUIGNONIER ACADEMIC HISTORY / AKADEMIESE GESKIEDENIS pemaiaene th 1 Bitremely woak /Uiters ewak 10 Excellent / Utstekend General academic ability Algemene akademiese prestasie Sefer et tec feet rere [rea er (0, Attitude towards school work Gesincheid teenoor skooiwerk Be SES SES HOES 0e 0, Work ethic Wane 1[2 [2747s [e[7[s[s [ro General classroom behaviour and manners [GT > Ts] a] s]e]7 1810 ]1 Algemene Klaskamergedrag en maniere KEY / SLEUTEL 1, Irregular paticipation / Ongereelde desiname 7 Schools A team / Skool se A-span SPORTING HISTORY | SPORTGESKIEDENIS 8 Provincial B team / ProvinsialeB-epan 8 Provincial A team /Provinsile A-span 10 National team / Nesionale epan ‘Summer sport / Somersport 1f2[3[4[sle[7]e]9 [10 1f2[s[4]s[e[7]s[9 [10 1[2[3[4[s]el[7][ele]o Winter sport / Wintersport 1[2][s[4[sl[el7]s[s fro Leadership (captain, vice-captain, etc) / Lelerskap ((kaptein, onderkaptein, ens.) ——— KEY/SLEUTEL CULTURAL ACTIVITIES 4 imegutar participation / Ongereeide deeiname KULTURELE AKTIWITEITE 10 __ Received highest awerd /Het hoogste prestasie behael 1J2]3]4[sle]7 [8] eto 1[2[s[4]s[e]7][ 8s [ro 1[2[s]4]slel[7]ele fio Hoérskool Overberg High School GENERAL INFORMATION | ALGEMENE INLIGTING Leadership position(s) at school / Leierskapspo: ie(s) in die skool 1f2[3[4][s[e]7 [sei Name of sohool Naam van excol abasbeaspeReseseReemsnahG asdoss ares seeseat a \ deciare the information disclosed above to be correct and fair. ‘School stamp / Skoolstempel Ek verklaar dat bogenoemde inligting juls en regverdig is. ‘Signature of principal ate 7 Datum Hendtekening van skoolhoof H ACTIVITIES OUT OF SCHOOL / ITEITE BUITE SKOOLVERBAND, To be completed by representative(s) of activity(ies), Moet deur verteenwoordiger(s) van aktiwiteit(e) ingevul word. 1{2]3}4]s]e]7]s6] 9/10 (Name of actly! Naam van aktwiei) COMMENTS / KOMMENTAAR Signature of representative [ Hanctekening van verleenviocrdiger “Telephone number / Telefoonnommer (Name of acivty / Naam van aktwitet) COMMENTS / KOMMENTAAR, Signature of representative ‘| Handieksning van verteonweordigor “Telephone qumber / Telefoonnommer 1]2}3]4[s[el[7[s[s |r (Name of activity / Naam van atte) COMMENTS / KOMMENTAAR Signature of represeniative Handiekening van verteenvoorciger “Telephone number 7 Tekfooanommer HOSTEL APPLICATION KOSHUISAANSOEK ‘Sumame Van Name known by Noemngam Grade Date of admission Graad Datum van toelating J_J20. Hostel Boys Gis Keshuis Sak Huis Van den Berg | Bogters Nerina Declaration and undertaking of parent / guardian 1. We are liable for the payment of fees from the date of admission as stated on the application form. Payment must be done in advance at the beginning of each term. If payment is not done by the second week of the term my chile’s residence in the hostel will be terminated with immediate effect. We wil give @ term's notice in writing should we plan to take our child out ofthe hostel ‘The superintendent may actin loco parentis on our behalf in all emergency and medical situstions. We will not hold the school accountable for any losses or damage to personal property and undertake to insure it against theft, fire, etc. PON Verklaring en onderneming deur ouer / voog 4. Ons is eanspreekiik vir die betaling van koshulsgeld vanaf die datum van toelating soos hierbo ‘aangedui. Koshuisgeld is vooruitbetaalbaar aan die begin van elke kwartaal. Indien die geld nie teen die tweede week van die betrokke kwartaal betaal is nie, sal my kind onmiddellik moet ontruim. 2. Ons ondemeem om ‘n kwartaal vooruit skriftelik kennis te gee indien ons kind die koshuis gan veriaat. 3. Die superintendent tree op in loco parentis vir alle leerlinge in die koshuis en word gemastig om as sodanig op te tree as my gevolmagtigde in alle nood- en mediese gevalle, 4, Ons sal nie die skool aanspreeklik hou vir enige verlies of skade aan persoonike besittings van ons kind nie en sal versekering uitneem teen diefstal, brand, ens. MEDICAL TION ‘MEDIESE INLIGTING Name of medical aid Naam van Mediese fonds Name of principal member Naam van hood ‘Membership number Lidnommer Name of doctor in Caledon Naam van dokter in Caledon Father / Guardian Vader / Voog Mother / Guardian Moeder / Voog Date / Datum Opgeste! deur die Beheerliggaam in terme van Afdeling 5(5) van die Suid-Afrikaanse Skolewet no. 84 van 1996, 1 344 34.2 34.3 INLEIDING Hierdie toelatingsbeleid is gerig op die handhawing van standasrde en norme, behioud van die skool se efos en die optimale verwesenliking van sy potensiaal. ‘n Leerling mag tot die skool toegelaat word indien hy voldoen aan die vereistes en riglyne hieronder beskryf en neergelé en as sy/haar ouer(s)/voog{de) die ingeslote beleid goedkeur, bereid is om hom daarby neer te [6 en bereid is om sy verpligtinge/verantwoordelikhede dienooreenkomstig na te kom. LEERLINGTAL Die jaarikse groei moet verband hou met die kapasitelt van die skool ten einde optimum ‘opvoedkundige standaarde te handhaaf. 'n Leerder-onderwyser van 1:35 sal nie oorskry word nie. TOELATINGSKRITERIA Voorkeur word gegee aar Quers/wettige voogde wat eienaars of weltige huurders is van eiendom binne die bestaande bedieningsgebied van die skool. Die skool bedien tradisioneel die volgende gebied: Caledon, Greyton, Botrivier, Kleinmond, Gansbaai en Stanford Leerders wie broers / susters het wat reeds ingeskrewe lede by die skool is; Leerders wat ‘n Hoé akademiese standaard handhaaf, Betrokkenheid by sport en kulturele aktiwiteite toon; ’n Goeie dissiplinére rekord toon, Indien die kapasiteit van die skoo! dit toelaat, sal leerders van buite die bedieningsgebied aanvaar word op grond van kriteria in 3.1.3. ‘Aansoekers moet oor bewese taalvermoé beskik om deur medium van Afrikaans en/of Engels onderrig te word, Ouderdom. Die eansoeker moet ’n geboortesertifikaat en/of identiteitsdokument by aansoek voorié. Die ouderdom van die aansoeker moet onder normale omstandighede bine ‘n tweejaargrens van die gemiddelde klasouderdom val. By toetating moet leerders nie ouer wees as: Graad 8: 18 jaar Graad10: 17 jaar Graad 9: 16 jaar Graad 11; 18 jaar Graad 12: 19jaar DOKUMENTASIE VIR TOELATING Quers moet die aansoekvorm soos deur die skool voorsien invul en dit moet deur beide biologiese ouers geteken word, Die aansoekvorm asook alle addisionele vorms soos aangedui in sub paragraaf 4.2 moet by die skool ingehandig word teen die datum soos geadverteer deur die Beheerliggaam. 42 Kopieé van die volgende dokumentasie most aangeheg word: 4.2.1 Geboortesertiikaat / ID / Paspoort van leerder 4.2.2 Afskrifte van BEIDE ouers se ID's OF Onverkorte geboortesertifikaat 4.23. Laaste rapport ontvang by vorige skool 4.2.4 Inligtingsvorm volledig voltoci deur vorige skool (Vorm G) 4.2.5 Bewys van residensiéle adres (Munisipale rekening) 4.2.6 Twee paspoort foto's 4.2.7 Enige ander vorm soos deur skool voorgeskryf van tyd tot tyd 5. APPEL 6. ALGEMEEN 6.1 Die Hoérskool Overberg strewe na 'n Christelike karakter en lewensopvatting waar binne die ‘onderrig en aktiwiteite in die skool plaasvind. Van leerders word verwag om die volgende te eerbiedig: VCSV, saalpraatiies, Bybelonderrig, Kerkbywoning. Geen georganiseerde sport op Sondae op die skoolterrein. 6.2 Aansoekers moet hul aan die skoolreéls onderwerp, hulle met die skoolbeleid vereenselwig, by bestaande skoolgebruike aanpas, die personeel se gesag aanvaar en eerbiedig en met daadwerklike betrokkenheld die skool se belange help bevorder. Die ouers moet skriftelik onderneem om die gedragskode en die skoolgesag te eerbiedig en te aanvaar. Ouers/wettige voogde van aansoekers moet die skool se gesag in die toepassing van dissipline erken. 63 Die leerder moet die kultuur, tradisies, gebrulke, konvensies, simbole en etiese waardes van die skool eerbiedig Leerders moet die nasionale en skoolsimbole eerbiedig, Die voorgeskrewe skooldrag is verpligtend, Inligting met betrekking tot leerder se gedragsrekord moet op versoek voorgelé word. vy Die ouers van leerders kan appél aanteken soos voorgeskryf in Afdeling 5(a) van die skolewet | 6.4 Die skool mag in geen opsig by politieke optrede van watter aard ook al betrek word nie. Leerlinge wat na die oordeel van die Skoolhoof en Beheerliggaam aan enige georganiseerde wegbly-aksie ten opsigte van skoolbedrywighede deelneem, verbeur daarmee hulle toslatingsvoorreg en kan deur die Skoolhoof verdere bywoning van die skool geweler word. Onderriggeld soos deur die Beheerliggaam bepaal, is betaalbaar op die datum soos voorgeskryf, Enige aansoeke om kwytskelding/gedeeltelike kwytskelding van skoolgelde word hanteer soos beskryf in die finansiéle besluit van die skool. Die Beheerliggeam het finale besluitnemingsbevoegdheid oor die aansoek. Onderneming by toelating 'n Onderneming moet by toelating deur die ouer / voog onderteken word dat hulle bogemelde toelatingsvereistes van die Ho&rskool Overberg verstaan en hulle daarby neerlé. GEDRAGSKODE ‘Ons die leerders beset dat onderlinge sameverking tussen ons en die ander persone wat by ons opvoeding en ‘ondarwys betrokke is, alleenitk suksesvol kan wees as alle partye ooreenkom oor die nastrewing van waardes en beginsels. Die waardes wat deur ons nagestreef word, word vergestalt in die erekodes wat hieronder uiteengesit word: Rogte on verantwoordelikhede Terwyl one daarvan bevus is dat ons oor sekere regte beskik in terme van die Grondwet, erken ons dat ander mense soortgelyke regte het en respekteor ons herdie regte. Ons erken veral die menswaardigheld en gelykheid van alle menge en onderneem om ons regta $0 uit te oefen dat ander mense nie deur ons optrede benadee! word nie. Ons ‘2anvaar dat die opeis van regte die verpligting Van medeverantwoordelkheld op ons plaes om die omgewing waarbinne ‘ons dio regte wil geniet, in stand te hou. ‘Rospok virons onderwysers ‘One respektecr ondorwysers a8 ons opvoeders en beloot ons heelhartige samewerking in alle redelike opdragte wat fons van opvoeders mag ontvang. One respekteer die opvoeders as volwassenes en erkon dat huile opleiding en ervaring ons tot voordee! kan strek. Daarom ondereom ons om ons volle samawerking aan opvoeders te gee en altyd hoflik teenoor hulle op te tree. ‘Rospek virnie-onderwyspersoneel en besoekers Die bydraes tot die gladde verloop van die skoolorganisasie deur administratiowe personee! en terreinwerkers word hhoog aangesizan. Daarom sal ons ook teenoor hierdie personeel met agting en respek optree. Besoekers aan die ‘skool, soos superintendents, besigheidsmense en auers, dra die skool se welsyn op die hart en sal met respek en hoflikheid bygestaen word. Erkenning van multikulturalitelt en andersheid je Suid-Afrikganee gemeenskap bestaan uit 'n veotheld van rasse, kulture en gelowe. Ons aanvaar alle mede-leerders. as individue wat soortgelyke ideale en doelwitte as ons mag nastreet, maar dat hulle ook hul ele ideale mag hé. Ons Tespekteer menge ee andersheld on gal nie so optroo dat one ander se menswaardigheld aantas nie. Respek vir die omgewing on skoolfasilitete Die natuurlike omgewing is ’n geskenk van God en ons aanvaar die opdrag en gesamentike verantwoordelikheid vit die bewaring daarvan, One waardeer dio skoolgeboue, Kaskamorinhoude en ander fisiese geriewe wat vir ons gebrulk beskikbaar gestel is. One onderneem om op ’h verantwoordelike wyse daarvan gebruik te maak en, vir sover dit binne ‘ons vermo¥ is, 1n bydrae tot die instandhouding daarvan to lower, insluitend om ons ouers aan te moedig om skoolgeld te betaal en aktiwitite te onderstoun ter uitbreiding van die fisiese fasilitete Gohoorsaamheld aan organisatoriese- en gedragsreéis ‘Ons begryp dat 'n skool nie sonder organisatoriese on gedragsrotls kan funksioneer nie. Daarom lé ons ons neer by die skool se reéls vir leerdergedrag. Ons ondereom om die tydrooster van die skool te eerbiedig deur stipteik teenwoordig te wees by die sanvang van die skooldag en elke poriode waarby ons betrokke is. Ons zarwaar aie gesag ‘van die persone in bevel van orde en cissipline in die skool en sal ons aan toopaslike strawwe onderwerp indien ons die reels oortree. Buitemuurse aktiwiterte ‘Ons besef aie vormingswaarde van sport, kulturele aktiwitete, akademiese en sociale uitstappies en wil graag as aktiewe decinemers of lojale ondersteuners betrokke wees. Toepaslike klorodrag en 'n netjiese voorkoms by die ‘eleenthede dra by tot die vitbouing van n positiewe beeld en die gesonde trots van die skool. Ons onderskryt aie fot at skoolreéis ook by uitstappies of ander bulte-kurrikulére eangeleenthede moet gold ter wille van die goeie orde en die skool se goeie naam. Voorkoms Uniforme skooldrag dra by tot eenheid van sin en strewe. Die skoclwapen versinnebeeld die gesamentlke strewe van leerders, ouers en personeel. Omdat die skocluniform en gepaardgaande voorkomsredls tradisionele waardes van die ‘skool en dle gemeenskap verteenwoordig, sal ons die skooldrag met trots dra en die voorskritte van persoonlike voorkoms wat die skooldrag Komplementeet, nakom. Vellighela Ter wille Yan ons ele veiligheld sal ons gebrulksvoorskrfie vir laboratoria nakom en Klaskamerresis wat op leerdervelligheid gemik is, eerbiedig. Tydens Klaswisseling, op die skoolterrein, met utstappies en op die sportveld sal ‘ons poog om deur ons optrode nie ons of ander persone se veligheld in gevaar te stel nie. ‘Akademiese aangeleenthede ns kan alleen baat vind by onderwys Indien ons intonsief by die leergebeure in die Klaskamer betrokke raak. Oaarom sal ons wanneer dt van ons verwag word positief aan lassktwiteite deeineem. Ons keur gedrag af wat ontwrigtond op ddie onderrigproses Inwerk. Ons besef die waarde van huiswerk en sal dit getrou dosn. Omdat die uitkoms van evaluering vic ons van groter betekenis as vir die onderwyser is, sal one pligegetrou vir evalueringsgeleenthede Yoorberel. Eerlikheld ts Geel van ’n onkreukbate karakter en daarom eal ons te alle tye hondord persent eerlik wees tydens evaluering en nie verdra dat ander persone oneerlik optree nie. Rolpersepsie Gs is ook daarvoor verantwoordelik om 'n bydrae te lewer tet die ordelike verioop van geboure by en na skool. Ons hhet op verskele viakke die geleentheld om 'n bydrae te lover wat skoolbestuur ken verbeter, soos die Beheeriiggaam, as learderraadverteenwoordiger, spankaptein, Voorsiter van 'n akaderiese of sosiale vereniging en so meor. In watter hoedanigheid 'n leerder ook al dien, moet hyisy steeds die belange van die skool vooropstel en nie persconlike begunstiging of bevoordeling soek nie. Ons onderskryf hierdie beginsel en sal te alle tye deur ons optrede, ook buite formele organisasie verband, daarna street om dle skool se etos te bewaar en te versterk. Leerders erken dus dat dissipline en ordo’n voorvereiete is vir die bevordering ‘en instandhouding van die gehalte van die leerproses. Teerders etken dat selfdissipline en nakoming van die skoolresis en hierdie Dissiplinére Kode ten grondslag Ié van issipline on orde. Die Kode bind leerders to alle tye op die ekoolterrein, op skoottoere, of op welke tyd ookal bulte die skoolterrein \wanneer die leerder identifier kan word as 'n leerder van Hoérskool Overberg. {eerders erken dat nie-nakeming van die Godragskode tot straf salle.

Você também pode gostar