Você está na página 1de 1

KENMERKE VALSRIVIER KAMPHOER

Fiksionalitieit Op ware gebeure baseer. Op ware gebeure baseer.


...egter ewe maklik n memoir genoem word...eie Insluiting van woorde:
gesinslede se ervarings... ...woorde en beelde oorweeg en sorgvuldig kies
Verbeelding/Insluiting/ Oor effek van spesifieke individu
Uitsluiting/orden ...die verhouding tussen genesing en vernietiging,
Die beskrywings is noukerig, klinkende woord die effek van die oorlog op vrouens...
word versigtig gekies en telkens word kunstige
vergelykings en metafore gebruik.
Moreel Dieper waarheid oor menswees Openbaar wesenlike lewensvrae
...boek estetiese objek wil wees...help om die ...n mens konfronteer met die kompleksiteit van die
lewe draaglik te maak. psige en die onvoorspelbare effek van trauma.
...spanning...tussen klass.
...sensitiewe persoon se worsteling ... s n
samelewing te oorleef, word belig.
Linguisties Kunsvorm/estotiese objek-woorde Wat/Hoe dit vertel word
kunswerk ...eerstepersoonverteller se vertelling in die verlede
...liriese poging... geskied.
...noukeurig, klinkende woorde...word kunstige Wissel teen karakter as ouer Susan en jong
vergelykings en metafore gebruik. Susan.
...vaardige prosas wat woorde en beelde opweeg en
sorgvuldig kies.
Niepragmaties Nie prakties nie/laat mens nadink oor die Iets oor die lewe te s het, help ons om meer
lewe. oor menswees uit te vind
...dit word n dokumentering van n tydperk, n ...wyse waarop dit n mens teen die bors tref.
nadenke oor ons almal se agtergrond oor die ...iets te s vir die sensitiewe sowel as die
spanning tussen wit en swart en tussen Afrikaners gedesensitiseerder leser.
en Engelse, gelowiges en ongelowiges, tussen
klasse.
Normatief Resente/Uitgewers/akedemici/pryskomitees Kan geen voorbeelde van normatief in teks
saamstem teks waardevol/goed is- sien verskyn nie.
gekanoniseer.
...Boonop word die boek se lof op die stof omslag
deur Breyten Breytenback besing.

Você também pode gostar