Te Veel Van ’n Goeie Ding...
Dis altyd lekker om geskenke te ontvang en ’n onlangse een van ons subredakteur, Marisa Beeton, was in die kol. Dit was die blikbeker wat in die foto hieronder verskyn. Soos julle kan sien, staan daar op hom geskryf: Te veel van ’n goeie ding is FANT