BOSPOS Sê Jou Sê
Ek het grootgeword met jag. Beide my oupas was topskuts en baie lief vir jag; hulle jagstories het my drome gereeld die bos ingestuur. Ek droom nou nog daarvan om die dinge te beleef wat hulle destyds kon vermag. My pa was ook lief vir jag en het my